Arabiese Liga

Vlag van die Arabiese Liga
Embleem van die Arabiese Liga
Lidlande van die Arabiese Liga
██ Lidlande ██ Waarnemerlande

Die Arabiese Liga (Arabies: جامعة الدول العربية, dschāmiʿat ad-duwal al-ʿarabiyya, "Liga van die Arabiese Lande") is 'n internasionale organisasie van die Arabiese lande in Noord-Afrika en Suidwes-Asië. Die Arabiese Liga is op 22 Maart 1945 deur Egipte, Irak, Jordanië, Libanon, Saoedi-Arabië en Sirië in Kaïro, Egipte, as gevolg van die Tweede Wêreldoorlog gestig en bestaan uit 22 lidlande. Die hoofkantoor is in Kaïro geleë.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search